Anna sine n rooi roos.
Anna het n rooi roos gesien.
Sipho leer vir die eksamen.
Sipho het vir die eksamen geleer.
Ek en my maat speel sokker.
Ek en my maat het sokker gespeel.
Die baba is moeg.
Die bab was moeg.
Die seun gooi die bal oor die muur.
Die seun het die bal oor die muur gegooi.